Joshua Na die Reën

Wed. 18 Dec, 2019 at 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description


Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert die eerste note van sy debuutalbum, Joshua na die Reën, in 2014 die radio en Afrikaanse musiekbedryf kom verower het. Hy skryf en sing roerende sielsmusiek, wat jou sal nooi om jou hart oop te maak en saam te reis deur al die aspekte wat van jou mens maak. As kunstenaar, glo Joshua dat musiek die krag het om emosie weer te gee, wat jy nie altyd in woorde kan uitdruk nie.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Mel's Place Keurboomstrand, main road
Keurboomstrand, WC 6600
Join the Conversation

Follow the event with #barnyardplett