Joshua Na Die Reën

Mon. 17 Dec, 2018 at 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description


Joshua na die Reën is 'n opwindende unieke alombekende stem op die Suid-Afrikaanse musiek horison. 'n Nuwe klank wat nog nie in Afrikaans gehoor is nie. 'n Oorspronklike liedjieskrywer en sanger met die mooiste melodieë.


Daar was lanklaas 'n mooi nuwe gesig en stem wat so gesout agter die klavier inskuif en die wêreld oorrompel met sy songs!


Hy behandel uiteenlopende temas in sy musiek – van vrolike tot introspektiewe. Die liriese inhoud van sy album is gebaseer op persoonlike ervarings en is ten alle tye eerlik, onpretensieus en outentiek.


Joshua na die Reën se agtergrond as uitvoerende kunstenaar tel in sy guns wanneer hy die ateljee betree. 'n Mens hoor deesdae selde 'n snit op radio wat nie gemanipuleer is deur middel van tegnologiese kulkunsies nie.


Moenie hierdie fantastiese kunstenaar misloop in die Barnyard Teater in Plett nie, waar beide die kunstenaar en die wonderlike 23-jarige teater tot hul reg kom nie!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Mel's Place Keurboomstrand, main road
Keurboomstrand, WC 6600
Join the Conversation

Follow the event with #AfterDarkPlett