Joshua na die Reën & Leon Gropp

Sat. 30 Nov, 2019 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R175.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R175.00
All Ages
Event Description
Joshua na die Reën & Leon Gropp

Joshua na die Reën & Leon Gropp in 'n baie spesiale intieme akoestiese konsert met 4 Strykers. Die konsert gebeur by die pragtige Imperfect Perfection in die ooste van Pretoria en belowe om 'n baie unieke ervaring te wees met die musikante wat tussen die mense sit.


Kos en drank sal te koop beskikbaar wees. Bespreek net jou kaartjie, met 'n bietjie geluk sit jy dalk nog langs Joshua na die Reën


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Imperfect Perfection undefined undefined
Tierpoort, GP 0056
Join the Conversation