Please take a moment to fill out the application below as completely and thoroughly as possible.
Fields marked * are required.

LiGter REGISTRASIEVORM

Contact Information
Questions

Kom kyk saam, kuier saam en gesels saam op die aanlyn tydskrifprogram, LiGter!

  • Wanneer: Saterdag, 30 Oktober 2021
  • Tyd: 10:00 (2ure program)
  • Registrasie: GRATIS
  • Waar: Youtube (ons sal die skakel nader aan die tyd stuur)!

KLIK HIER VIR MEER INLIGTING: https://lig.christians.co.za/ligter/!

Registrasie word gekoppel aan fantastiese pryse en hiermee kom jou naam in die trekking. Geregistreerde persone moet 18 jaar en ouer wees.

DIE REGISTRASIEPRYSE SLUIT IN:

  • Kom in die trekking vir een van 10 mid-week wegbreke by enige van die ATKV-oorde!
  • Besigheidsvroue kan een van 3 advertensiepakkette by Kaapse Kansel wen ter waarde van R10,000 elk.

GRAAG DEEL ONS 'N PAAR IDEES:

  • Nooi vriendinne, en maak ‘n afspraak vir ‘n hartskuier. Elkeen bring ‘n ietsie om te eet, en almal kyk saam na inspirerende inhoud.
  • Kerke, skole of aftreeoorde kan ‘n feestelike geleentheid daarvan maak. Dek tafels, reël vir lekker kos, kry ‘n groot skerm en ‘n goeie internetkonneksie – en siedaar! ‘n Vroue-oggend vol inspirasie.
  • Gastehuise kan ook deel van die saam kuier wees. Verkoop ontbytkaartjies, stel ‘n groot skerm op en betrek jou gemeenskap só.
  • LiGLAND aktiwiteit:  LiGter se gelukkige trekkings bevorder LiGland en sy projekte. Jy kan uitreik na die gemeenskap deur boekies aan te koop, die aflaaibare inkleurprente met kinders te deel of 'n LiGland-karakter te maak en uit te deel in die gemeenskap. Hier is die skakel na LiGland: www.ligland.co.za.

BELANGRIKE INLIGTING:

POPI:

Met registrasie verleen jy toestemming aan LiGter en Vennote om met jou te kommunikeer per epos, oproep, sms en/of Whatsapp.

Navrae word gerig aan:

Sunet Wagner 

LiGter: Konsep- & Projekbestuurder

+27 83 651 4545 | [email protected]

www.bybelmedia.co.za | www.biblemedia.co.za|www.lig.co.za