#Lovemyselfie by Retire at Midstream

Multiple Dates & Times
13LPV
13LPV
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
13LPV
Event Description


Kom fliek saam met die sterre van #Lovemyselfie 
Bespreek jou etes by Hooked Restaurant - Tel:072 127 6335
Venue: Retire@Midstream Hall 
Tydsduur : 85min



Meer oor #Lovemyselfie 


Die hoofkarakter Adele Swan word vertolk deur gesoute en veelsydige aktrise, IIIse Roos, bekend vir rolle in Egoli, Die Boekklub, Boland Moorde, Troukoors, Fynskrif en was onlangs in kykNET-sepie Suidooster te sien. Adele se lang verlore vriendin Winnifred word deur veteraan aktrise, June van Merch, vertolk en die res van swaargewig rolverdeling sluit in Joanie Combrink, Robyn Scott, Chané Grobler, Hélène Truter, Chanelle de Jager, Moses Williams en Kevin Smith wat die rol van die slinkse George vertolk.


Kyk die lokprent



 Vir kaartjie navrae, kontak Tixsa:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm


Comments
Select Tickets
Sorry, there are no upcoming events in this series.
Venue Details
Map of Venue Location.
Retire at Midstream 1 Madeleine Street
Olifantsfontein, GP 1692
Join the Conversation