#Lovemyselfie by Simonsvlei

Thu. 7 Dec, 2023 5:00pm - 10:00pm SAST
13LPV
13LPV
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
13LPV
Event Description


Kom fliek saam met die sterre by Simonsvlei!


Die aand beloof om baie spesiaal te wees. Kom fliek saam met Kurt Darren, Illse Roos, June van Merch, Robyn Scott, Eden Classens, Moses Williams en meer! 



  • Bring gerus 'n kampstoel en/of piekniek kombers saam, of jy kan 'n sitplek bespreek by, Ons restaurant of Karoo Craft Breweries.

  • Hekke maak 17:00 oop, so kom vir 'n drankie of vroee aandete.  

  • Jy kan miskien ook die geleentheid kry om van die sterre in die fliek te ontmoet!

  • (Eie piekniekmandjies en drank sal ongelukkig nie toegelaat word nie).

  • Tydsduur: 84min


Meer oor #Lovemyselfie


Die hoofkarakter Adele Swan word vertolk deur gesoute en veelsydige aktrise, IIIse Roos, bekend vir rolle in Egoli, Die Boekklub, Boland Moorde, Troukoors, Fynskrif en was onlangs in kykNET-sepie Suidooster te sien. Adele se lang verlore vriendin Winnifred word deur veteraan aktrise, June van Merch, vertolk en die res van swaargewig rolverdeling sluit in Joanie Combrink, Robyn Scott, Chané Grobler, Hélène Truter, Chanelle de Jager, Moses Williams en Kevin Smith wat die rol van die slinkse George vertolk.


Kyk die lokprent





Vir kaartjie navrae, kontak Tixsa:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Simonsvlei Wine Estate Old Paarl Road, R101
Cape Town, Western Cape
Join the Conversation

Follow the event with #lovemyselfiemovie