'n Vuur gevang in glas | Musiek

Sun. 11 Aug, 2024 11:00am - 12:10pm SAST
Geen ouderdomsbeperking
27 days away
Geen ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
27 days away
Geen ouderdomsbeperking
Event Description


’N VUUR GEVANG IN GLAS MET Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) 


TEKS: Hennie Aucamp en Amanda Strydom


REGIE EN VERVAARDIGER: Amanda Strydom


MUSIEKREGIE: Coenraad Rall


Amanda Strydom lewer met hierdie vertoning ’n kragtoer met die werke van haar mentor, Hennie Aucamp, die vader van Afrikaanse kabaret.


Aucamp is oorlede op 20 Maart 2014, en hierdie vertoning is Strydom se eerbetoon aan haar meester tien jaar ná sy dood.


Strydom en Lize Beekman het Aucamp se liedtekste getoonset, en die gelyknamige album is in 1998 benoem vir ’n Sama-prys vir die beste klankbaan in ’n musiekblyspel.


Strydom vertolk ook verskeie monoloë en liedjies uit Aucamp se pen.


Die resultaat? Egte literêre kabaret.


Tydsduur: 70 minute


Ouderdomsbeperking: Geen o.14




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Hermanus Munisipale Ouditorium 1 Harmony Rylaan
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees