Die Rus is Elders

Fri. 31 Jul, 2015 at 7:30pm SAST
All Ages
Price: R100.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R100.00
All Ages
Event Description
Die Rus is Elders

Totius: Die rus is elders: is ‘n woordkunsproduksie om die lewe en werk van die groot digter, Totius, te vier. Totius, sinoniem met Afrikaans, was onder andere vertaler van die Bybel en Psalms in Afrikaans. Met die 90ste viering van Afrikaans as amptelike landstaal, word die lewe en werk van Totius in die kollig geplaas, met onder andere ‘n besoek aan die huis waar hy gewoon het in Potchefstroom wat tans ‘n museum is.
Hierdie prosuksie debuteer by Clover Aarklop van 6-10 Oktober 2015.


Teks en regie: Dr. Pierre-André Viviers
Musiek: Olga Leonard, Babette Viljoen, Izelle Claassen
Verteller: Franco Loots
Vervaardigers: BO Produksies (“God die digter” 2014, “’n Eeu van Eybers” 2015).

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
NWU Conservatory Hall 72 Thabo Mbeki Way
Potchefstroom, North West 2531
Join the Conversation