Aand uit saam met JAKKIE LOUW
- Get Tickets
- Details
Oudtshoorn-gebore Jakkie Louw is ’n dubbel Sama-genomineerde Suid Afrikaanse sanger.Sy huis staan vol toekenning soos beste nuwe 2006, beste msuiek video van Een miljoen woorde en die lys gaan aan.Na sy jare in Stellenbosh as B.Com student en pub sanger trek hy op na Gauteng en begin daar naam maak onder die studente van Johannesburg, Potchefstroom en vir al Pretoria. Met liedjies soos Drie Pikkewyne , Voshaarnooi, Een Miljoen woorde ,Die Hoender-song, Rum en Raspberry en nuwe treffers soos Plaashond, Doen jou bes en Gee my ’n bietjie counyry is hierdie immergroen studente sanger .Jakkie se konsert is familie vriendelik, vol komedie en net heerlike goedvoel vermaak.Na 26-jaar in die musiekbedryf het sy liedjie “When Afrika smiles” die no.1 posisie op RSG verkry. Jakkie was ook al te sien in flieks soos Liefling, Susanna Van Biljon, Pretville en Die spook van Uniondale.As jy een kunstenaar hierdie jaar gaan sien optree is Jakkie Louw die regte man. Sy konserte bied top klas vermaak vir die hele gesin en sal verseker ’n glimlag op jou gesig sit.
- Twitter: @BotesJeanne
- Instagram: @macfeeplett
Follow the event with #AfterDarkPlett