Aand van die Legendes - Woes 101

Thu. 19 May, 2022 6:00pm - 11:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Aand van die Legendes - Woes 101

AAND VAN LEGENDES  |  19 MEI 2022  |  18:00
- ten bate van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum


REGSTREEKS vanuit die Ledesaal (Hexvallei)


Jy 'n groot verskil maak deur die funksie by te woon en aan die Veiling en Lootjies deel te neem.


WOES TV aanbieder Jaco van Dyk gesels met Rugby Legendes Marius Hurter, De Wet Barry, Marius Joubert en Kobus Wiese. Adam Tas dien as gaskunstenaar vir die aand en kom vermaak ons met sy lekker musiek.


012 880 26 35 / [email protected] 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Dirkie Uys High School undefined Heuwel Street
Moorreesburg, WC 7310
Join the Conversation

Follow the event with #Woes