Adam Tas

Thu. 19 Dec, 2019 at 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description


Die trippel platinum skrywer en sanger Adam Tas bring nog ‘n meesterstuk album " Sit kêrels" na vore. Die stories van n land en sy mense was lanklaas so mooi verwoord en getoonset. 'n Album soos net Adam Tas met sy ryke stem kan doen. Die gehoor kan uitsien na n spesiaal saamgestelde vertoning van Adam Tas en sy kitaarspeler wat van die nuwe werke  soos ( Sit kêrels, Voëverskrikker, Die Here se kombuis) en vele meer sal opvoer. Ook sal hulle verwerkings doen van die groot treffers vanaf Adam Tas se vorige albums sowel as ou gewilde “cover” liedjies. Kom luister na die storie verteller uit die bosveld en maak jou tuis onder die woorde van sy asem!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Mel's Place Keurboomstrand, main road
Keurboomstrand, WC 6600
Join the Conversation

Follow the event with #AfterDarkPlett