Affie Virtuele Wildsfees
- Get Tickets
- Details
Die Affie Virtuele Wildsfees word aangebied as gevolg van die feit dat die Wildsfees nie in die oorspronklike formaat kan plaasvind nie. Hierdie produksie sal verseker dat alle feesvieringe nie verlore gaan vir die twee Affie-skole wat hul eeufeesjaar in 2020 vier nie. Die wonderlikste is dat die Affie Virtuele Wildsfees nou nie net in Suid-Afrika nie, maar regoor die wêreld deur mense in die gemak van hul huise geniet kan word! Ons nooi u uit om die braai aan te steek en die produksie saam met u gesin te geniet.
Vir kaartjie navrae en ander vorme van betalings kontak ons kaartjievennoot TIXSA by:
E-Pos: [email protected]
Nommer: 087 087 7464
Werksure: Maandag - Vrydag 9vm - 5nm, Saterdae 10vm - 4nm, Sondae 10vm -1nm, Publieke Vakansiedae 10vm - 1nm.
Jou toegangskode sal vir jou gestuur word via epos.
The "Affie Virtuele Wildsfees" resulted from the fact that the Wildsfees could not be hosted in it’s original format. This production will ensure that all is not lost for the two Affie-schools that are celebrating their centenary in 2020. The wonderful difference is that the “Affie Virtuele Wildsfees” now will reach people in the comfort of their home, not only in South Africa but all over the world! We invite you to light the braai and enjoy the production with your family.
For any ticketing or other forms of payment queries, please contact our ticketing partners, TIXSA:
E-Mail: [email protected]
Operating Hours: Monday - Friday 9am - 5pm, Saturdays 10am - 4pm, Sundays 10am -1pm
Public Holidays 10am - 1pm
Your access code to the festival will be forwarded to you via e-mail.
- Twitter: @affiewildsfees
- Instagram: @affiewildsfees
Follow the event with #affiewildsfees2020