Affie Wildfees 2022
Sat. 13 Aug, 2022 2:00pm - 11:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description

Jaarlikse Affie Wildsfees. Kaartjies sluit in: toegang tot die feesterrein, optrede deur Die Heuwels Fantasties, ‘n driegang maaltyd, wat op die terrein voorberei word.
Bespreek kaartjies:
Skolier (onder 18) (mag nie perseel verlaat en terugkeer nie)
Wildsfeeskaartjie (bo 18) (kan perseel verlaat en weer terugkeer)
- Datum: Sat, 13 Aug. 2022 14:00 – 00:00
- Prys: R250.00
- Alle Ouderdomme
- Stalletjies wat snuisterye verkoop
- Affie Padstal (tuisnywerheid)
- Pretpark
- Veiling
- Veilige Uber op- en aflaaiplek
- Beperkte parkering beskikbaar
- Springbokrugby - uitsending op ‘n grootskerm
Bring eie stoele, drinkgoed en eetgerei
KONTAK ONS:
Besigheidsure:
Maandag - vrydag 9vm – 5nm; Saterdae 10vm – 2nm; Sondag 10vm -1nm; Publieke vakansiedae: 10vm – 1nm
Verkope ondersteuning: [email protected] / 012 880 26 35
Feesterrein: Afrikaanse Hoër Seunskool
Gewysigde Covid-19 regulasies en gepaardgaande implikasies sal deurgestuur word, indien nodig.
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @affiewildsfees
Follow the event with #affiewildsfees2022