Affie Wildfees 2022

Sat. 13 Aug, 2022 2:00pm - 11:00pm SAST
All Ages
Price: R250.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R250.00
All Ages
Event Description
Affie Wildfees 2022

Jaarlikse Affie Wildsfees. Kaartjies sluit in: toegang tot die feesterrein, optrede deur Die Heuwels Fantasties, ‘n driegang maaltyd, wat op die terrein voorberei word.


Bespreek kaartjies:


Skolier (onder 18) (mag nie perseel verlaat en terugkeer nie)


Wildsfeeskaartjie (bo 18) (kan perseel verlaat en weer terugkeer)



  • Datum: Sat, 13 Aug. 2022 14:00 – 00:00

  • Prys: R250.00

  • Alle Ouderdomme






  • Stalletjies wat snuisterye verkoop

  • Affie Padstal (tuisnywerheid)

  • Pretpark

  • Veiling

  • Veilige Uber op- en aflaaiplek

  • Beperkte parkering beskikbaar

  • Springbokrugby - uitsending op ‘n grootskerm


Bring eie stoele, drinkgoed en eetgerei




KONTAK ONS:


Besigheidsure:


Maandag - vrydag 9vm – 5nm; Saterdae 10vm – 2nm; Sondag 10vm -1nm; Publieke vakansiedae: 10vm – 1nm


Verkope ondersteuning: [email protected] / 012 880 26 35


Feesterrein: Afrikaanse Hoër Seunskool


Gewysigde Covid-19 regulasies en gepaardgaande implikasies sal deurgestuur word, indien nodig.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Afrikaanse Hoër Seunskool Jorisson & Lynwood
Pretoria, Gauteng 0002
Join the Conversation

Follow the event with #affiewildsfees2022