Afri-Indie Musiektoekennings
Di. 5 Aug, 2025 om 6:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Die SA Onafhanklike Kunstenaar Musiektoekennings, beter bekend as die Afri-Indie Musiektoekennings, is terug om top- onafhanklike werke en kunstenaars te vereer vir die briljante werke wat hulle gelewer het. Afri-Indie is ’n hoogetepunt op die jaarlikse vermaaklikheidskalender wanneer topbekendes, media en gaste op die rooi tapyt vir ’n onvergeetlike aand bymekaarkom.
Gaskunstenaars sluit in supersterre Vernon Barnard, Armand Joubert, Lee Cole en sommige van Ontbytsake en Rug teen Rug se onafhanklike kunstenaars soos Wilmari Senekal en die BitterLekker Musas.
Wees deel wanneer ons geskiedenis skryf!
