Afri-Indie Musiektoekennings 2026

Di. 25 Aug, 2026 om 6:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kunstenaartoekennings, beter bekend as die Afri-Indie Musiektoekennings, word beskou as een van die vername hoëprofielmusiektoekennings vir Suid-Afrika se onafhanklike kunstenaars. Hierdie glansryke aand, aangebied in samewerking met kykNET se ontbytSAKE-program en RugTeenRug MusiekFAMILIE, is jaarliks ’n onvergeetlike geleentheid. Met top kunstenaars Jay Morgan, Wilmari Senekal, CheraLee, Cordelia en Armand Joubert, terwyl twee TV-kameraspanne en invloedryke mediapersoonlikhede die aand selfs nog verder gaan inkleur. 


Trek jou mooiste aandrok of pak aan en kom skuur skouers met van die beste kunstenaars wat deel is van die land se onafhanklike musiekbedryf. 


Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081