AfriFees

Sa. 21 Feb, 2026 om 7:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Dis nie net vermaak nie,  dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees.


Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. “Sarie Marais”, “Pampoen”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”,“Hardekole”, “De la Rey” en meer!


Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur die eeue met 12 keurspele wat deur Die Broers aangebied word .


Trek jou vellies aan, bring die hele gesin en geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid.


Die inhoud van AfriFees is met trots saamgestel deur AfriForum.


Kommentaar
Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081