AfriFees | Hoërskool Bellville

Vr. 20 Mrt, 2026 7:30nm - 10:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye.


Dis nie net vermaak nie – dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees!


“Sarie Marais”, “Pampoen”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”, “Hardekole”, “De la Rey” en meer.


Trek jou vellies aan, bring die hele gesin en geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid.

Kommentaar
Reserveer kaartjies
Volwassene R180,00
Kinders onder 12 R50,00
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
Hoërskool Bellville De La Hayelaan
Cape Town, WC 7530