AfriFees - Hoërskool Hartswater

Sa. 12 Sep, 2026 7:00nm - 9:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
AfriFees - Hoërskool Hartswater

Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye.


Dis nie net vermaak nie,  dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees! ’n Saamsingfees wat jou voete laat roer.


“Sarie Marais”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”, “De la Rey” en meer! Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur dekades.


Kom geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid. Van die eerste noot tot die laaste refrein is jy deel van die ervaring.

Reserveer kaartjies
Kinders onder 12 jaar + Meer besonderhede R50,00
Volwassenes + Meer besonderhede R150,00
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
Hoërskool Hartswater 10 Df Malan Street
Hartswater, NC 8570