AfriFees Laerskool Ooskus Gimnasium

Vr. 30 Okt, 2026 7:30nm - 10:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
AfriFees Laerskool Ooskus Gimnasium

Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye.


Dis nie net vermaak nie,  dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees! ’n Saamsingfees wat jou voete laat roer.


“Sarie Marais”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”, “De la Rey” en meer!


Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur dekades. 


Kom geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid. Van die eerste noot tot die laaste refrein is jy deel van die ervaring.





 


Vir enige navrae kontak die kaartjiekantoor:


012 023 3618


[email protected]



Of die organiseerder:


[email protected]


 

Reserveer kaartjies
Kinders onder 12 jaar R50,00
Volwassenes R280,00
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
Laerskool Ooskus Gimnasium undefined Mc Jannet Drive
KuGompo City, EC 5241