AfriForum Sakenetwerk se netwerksessie – Vier stappe vir moderne sukses
Wo. 22 Jul, 2026 om 8:30vm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Ontdek ’n praktiese manier om sukses te bereik en te behou sodat jy meer gefokusde werksdae en minder slapelose nagte kan ervaar!
Die vier vrae van hierdie beproefde raamwerk sal jou help om diep EN wyd oor jou onderneming te dink. Dit sal jou ook help om vinniger van “dink” na “doen” te kan skuif, sonder onnodige kompleksiteit.
Geen wolhaarstories nie. Geen leë beloftes nie. Net werklike ervaring en beproefde strategieë.
Neem kennis: 08:00 vir 08:30
