Afrikaans 100 Langtafel vir Afrikaans | Paarl

Thu. 8 May, 2025 5:30pm - 8:30pm SAST
Slegs vir volwassenes
Slegs vir volwassenes
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Slegs vir volwassenes
Event Description


AFRIKAANS 100: PAARL LANGTAFELS


Langtafel: Paarl


Kom sit aan en geniet die sjarme van die Boland by die gesogte


Laborie-landgoed vir ons Langtafel vir Afrikaans in die Paarl.


Kom geniet ’n fees van heerlike tradisionele kos wat jou na jou ouma se kombuistafel sal laat verlang.


Ons langtafels vir Afrikaans vier nie net die wonder van ons taal deur ons disse nie,maar skep ook die geleentheid om vriende en familie bymekaar te bring en nuwe vriende te maak.


Kom ons eet en kuier saam! Die Langtafel vir Afrikaans in Paarl word trots aangebied in vennootskap met Laborie Wynlandgoed en Akademia.


8 Mei – 17:30 tot 20:30 


Laborie Wynlandgoed, Tailleferstraat, Laborie Wynlandgoed, Paarl, 7646


R380 per persoon


Slegs vir volwassenes


Kaartjies by Tixsa




KOM IN KONTAK


012 880 2635


[email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:



  • Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00

  • Saterdae: 10:00 - 14:00

  • Sondae: 10:00 - 13:00

  • Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Laborie Wynlandgoed Tailleferstraat
Paarl, Weskaap 7646