Afrikaans 100 Makietie | Genadendal
Sat. 10 May, 2025 11:00am - 6:00pm SAST
Geskik vir die hele gesin
61 days away
Geskik vir die hele gesin
- Get Tickets
- Details
Event Stats
61 days away
Geskik vir die hele gesin
Event Description
Afrikaans 100 Makieties
Is jy lus vir liplek-lekkerte? Die Afrikaans 100 Makieties – wat in die Bo-Kaap, Paarl, Genadendal en Pretoria gehou word - gaan jou smaakkliere laat baljaar. Van geurige Kaap-Maleise geregte soos bobotie en koesisters, tot watertand boerekos soos potjiekos en malvapoeding. Maak gereed vir spogwyn en disse soos net Suid-Afrikaners dit kan maak. Onthou, bring daai hongerkol op jou maag saam! Dit is ’n fees vir almal met musiek, kindervermaak en stalletjies met snuitserye.
10 Mei – 11:00 tot 18:00
Genadendal-museum, Moraviastraat, Genadendal
Bywoning is gratis
KOM IN KONTAK
012 880 2635
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
- Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
- Saterdae: 10:00 - 14:00
- Sondae: 10:00 - 13:00
- Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00
Comments