Afrikaans 100 Makietie | Paarl | Geleentheid uitgestel

Sat. 10 May, 2025 10:00am - 10:00pm SAST
Geskik vir die hele gesin
Tomorrow
Geskik vir die hele gesin
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Tomorrow
Geskik vir die hele gesin
Event Description


Afrikaans 100 Makieties


Is jy lus vir liplek-lekkerte? Die Afrikaans 100 Makieties – wat in die Bo-Kaap, Paarl, Genadendal en Pretoria gehou word - gaan jou smaakkliere laat baljaar. Van geurige Kaap-Maleise geregte soos bobotie en koesisters, tot watertand boerekos soos potjiekos en malvapoeding. Maak gereed vir spogwyn en disse soos net Suid-Afrikaners dit kan maak. Onthou, bring daai hongerkol op jou maag saam! Dit is ’n fees vir almal met musiek, kindervermaak en stalletjies met snuitserye.


10 Mei – 10:00 tot 22:00


Afrikaanse Taalmonument, Paarl


R50 vir volwassenes, R20 vir kinders onder 12, kinders onder 3 gratis


Kaartjies by Tixsa




KOM IN KONTAK


012 880 2635


[email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:



  • Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00

  • Saterdae: 10:00 - 14:00

  • Sondae: 10:00 - 13:00

  • Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Afrikaans Taalmonument Gabbema Doordrift St
Paarl, Western Cape 7646