Afrikaans 100 Onthulling van Muurskildery
Thu. 8 May, 2025 12:00pm - 12:30pm SAST
Geskik vir die hele gesin
59 days away
Geskik vir die hele gesin
- Get Tickets
- Details
Event Stats
59 days away
Geskik vir die hele gesin
Event Description
Afrikaans 100 Onthulling van muurskildery
’n Ikoniese muurskildery word in die Bo-Kaap geskilder om Afrikaans se eeufees as amptelike taal te vier en ’n simboliese uitbeelding van die reis van Afrikaans na te laat. Hierdie opdragwerk deur ’n talentvolle jong kunstenaar sal toeskouers deur middel van QR-kodes na opvoedkundige platforms lei en die komvandaan storie van ons taal laat voortleef
8 Mei – 12:00 tot 12:30
Op die hoek van Waal- en Pentzstraat, Bo-Kaap
Almal welkom en bywoning is gratis
KOM IN KONTAK
012 880 2635
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
- Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
- Saterdae: 10:00 - 14:00
- Sondae: 10:00 - 13:00
- Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00
Comments