Afrikaans 100 Taaltoer in Paarl
Fri. 9 May, 2025 at 10:00am SAST
Alle ouderdomme
Today
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Today
Alle ouderdomme
Event Description
Afrikaans 100 Taaltoer in die Paarl
'n Taalreis deur bekende taalbakens in die Paarl-omgewing.
- Tydens die taaltoer sal daar twee toere aangebied word:
Toer 1: 10:00-12:00
Toer 2: 13:00-15:00
- Die besoekpunte is soos volg:
Die Afrikaanse Taalmuseum - 30 minute
Die Afrikaanse Taalmonument - 50 minute
Koek en tee by die Taalmonument - 40 minute
9 Mei
R170 per persoon
Geen ouderdomsbeperking
Kaartjies by Tixsa
KOM IN KONTAK
012 880 2635
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
- Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
- Saterdae: 10:00 - 14:00
- Sondae: 10:00 - 13:00
- Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00
Comments