Afrikaans 100 Uit die mond | Durbanville

Multiple Dates & Times
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Afrikaans 100 | Uit die mond


Uit die mond is ’n musikale viering van die Afrikaanse taal uit elke mond wat dit praat. ’n Taal, net soos ’n mens, gaan deur baie gedaanteverwisselinge. Ons word gebore, ons groei, ons vra. Ons praat, ons sing. Afrikaans is ’n geskenk aan elkeen wat daarin leer, liefhê en leef. Van Afrikaanse musiek se grootste stemme, begelei deur ’n orkes, neem ons op ’n reis deur die geskiedenis van Afrikaanse musiek in al sy vorme, invloede en skoonheid.


Met Amanda Strydom, Coenie de Villiers, Emo Adams, Frazer Barry, Lynelle Kenned en Nicole Holm


Teks en regie: Bianca Flanders


Musiekregisseur: Melissa van der Spuy


Vervaardiger: Afrikaans 100


10 Mei – 19:30


11 Mei – 15:00


Hoërskool Durbanville Ouditorium, Langenhovenstraat, Durbanville


Goue sirkel-kaartjies: R265 Ander: R200


Kaartjies by Tixsa


Geskik vir die hele gesin




KOM IN KONTAK


012 880 2635


[email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:



  • Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00

  • Saterdae: 10:00 - 14:00

  • Sondae: 10:00 - 13:00

  • Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00

Comments
Reserve Tickets
Please select an available date & time:

Venue Details
Map of Venue Location.
Hoërskool Durbanville Ouditorium Langenhoven St, Durbanville
Cape Town, Wester Cape 7550