Afrikaans My Hart | MUSIEK

Sun. 3 Aug, 2025 3:00pm - 4:10pm SAST
Alle ouderdomme
70 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
70 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Afrikaans My Hart


Met Minette du Toit Pearce (mezzo-sopraan), Niël Rademan (bariton), Elna van der Merwe (klavier), Zanta Hofmeyr (viool) Jeanne-Louise Moolman (altviool), Susan Mouton (tjello).


 Afrikaans as amptelike landstaal word vanjaar 100 jaar oud.


Die Kalfiefees vier hierdie jaar die taal as deel van ons erfenis met ‘n konsert gevul met klassieke sowel as populȇre liedere uit ons pragtige musiekskat.


Die gevierde klassieke musiekgroep Take Four begelei die sangers.


Tydsduur: 70 min


Ouderdomsbeperking: Geen




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Algemene Toegangskaartjie R220.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Nederduitse Gereformeerde Kerk Kerkstraat
Hermanus, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees