After Dark @ MacFee bied aan NEIL SANDILANDS

Thu. 9 May, 2024 8:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
6 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
6 days away
All Ages
Event Description
After Dark @ MacFee bied aan NEIL SANDILANDS

Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands toer na die tuinroete saam met die raakvat musikant Frank Freeman.  Hierdie is 'n rare belewenis!  


"Verlede jaar se toer van die Kaap tot Limpopo was een van die verrykendste ervarings van my loopbaan", se Sandilands.  As jy al by een van die vertonings was dan weet jy!


Die veteraan kunstenaar van onder meer internasionale televisiereekse soos Sweet Tooth, The Flash, The 100, asook plaastike reekse "Die Groot Niks, Desert Rose en Sewende Laan, het geen bekendstelling nodig nie.  As 'n vermaakliheidster is hy elektries.  Die klein satteliet-toere gebeur min en Sandilands sien dit as geleentheid om ook nuwe werk voor lewedige gehore op te speel.


Die musiek kom uit Sandilands se bekende albums Sangoma Sandiland en Jou Pa se Posse, Allegaarkie vir 'n Askeet, Die Groot 5, Die Groot Niks, asook nuwe werke wat nog nooit opgeneem is nie.  "Dis die eerste keer wat ek splinternuwe liedjies sing voor dit op 'n album verskyn.  Dis baie opwindend"!


Frank Freeman op die kitaar en tweede stem is bekend vir sy samewerking met kunstenaars soos Karen Zoid, Arno Carstens, Francois van Coke en Zolani Mahola.  Hy het ook 'n FIESTA toekenning ingepalm met sy produksie EET KREEF!  Sy nuutste groep VOLK is besig om opslae te maak in alternatiewe Afrikaanse musiekkringe.  


Ons sien julle die 9de by MacFee - met trots aangebied deur After Dark Events, Plett!


Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
After Dark @MacFee Shop DU10, Beacon Way, The Market Square Shopping Centre
Plettenbergbay, Western Cape 6600
Join the Conversation

Follow the event with #AfterDarkPlett