AHMP Klub Kreatief: Blouhart se ink
Wed. 19 Nov, 2025 at 6:00pm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool se Klub Kreatief hou konsert.
Kom ervaar die kleur, klank en asem van jong kreatiwiteit – waar die lewe raak geleef word en die mooi weer nuwe betekenis kry. Blouhart se ink is ’n inspirerende en talent belaaide vertoning waar ons die verskillende vorme van kreatiewe uitdrukking vier. Met dans, drama, sang, kuns, fotografie en kreatiewe skryfwerk – neem hierdie aand jou op reis deur ’n wonderlike wêreld van kreatiwiteit.
Hier waar elke blouhart se ink die mooiste stories verf vir ’n lank onthou-bederf.
Kom kyk, want kuns leef net werklik wanneer dit gedeel word.
Comments
