Akademia Artium 2026
Wo. 2 Sep, 2026 om 7:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Artium is Akademia se jaarlikse konsert wat die hoogtepunte van die instelling se kultuurjaar vier. Die beste kunstenaars, ensembles en produksies van die jaar word op een verhoog saamgebring om die gehoor te vermaak met ’n uitsonderlike vertoning van talent, kreatiwiteit en kunsvernuf. Artium bied ’n unieke geleentheid om die beste van Akademia se kultuurlewe te beleef en is ’n hoogtepunt op die jaarlikse studentekalender.
