Alle boekwurms en storie-liefhebbers | Boekekuiers

Tue. 4 Aug, 2026 at 10:00am SAST
Alle ouderdomme
88 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
88 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Alle Boekwurms en storie-liefhebbers: ’n Interaktiewe oggend vol stories, verbeelding en inspirasie vir jong lesers


Met: Fanie Viljoen, Bianca Flanders en Zelda Bezuidenhout


Gespreksleier: Nadine Petrick


Alle boekwurms en storie-liefhebbers word genooi na ’n opwindende en verbeeldingryke oggend by die Kalfiefees.


Kom luister hoe drie van Suid-Afrika se gewildste kinderboekskrywers gesels oor hul boeke, karakters en die vreugde van lees. Van monsters en avontuur tot selfvertroue en storievertel – hierdie gesprek bring die wêreld van boeke tot lewe.


Met Nadine Petrick as gespreksleier kry jong gehore die kans om vrae te vra en meer te ontdek oor hoe stories ontstaan en wat dit beteken om ’n skrywer te wees.


Hierdie is ’n interaktiewe en inspirerende ervaring wat die liefde vir lees aansteek.


Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Reserve Tickets
Algemene toegangskaartjie R20.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Ouditorium | Banketsaal 1 Harmony Rylaan
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees