Allegretto FAK 2020 FINAAL

Sat. 17 Oct, 2020 at 6:00pm - Sun. 29 Nov, 2020 at 11:45pm SAST
All Ages
Price: R85.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R85.00
All Ages
Event Description
Allegretto FAK 2020 FINAAL

Die Allegretto FAK Toneelfees hou elke jaar 'n kompetisie waar die beste tienertonele van hoërskole reg oor die land meeding vir die FAK Fakkel Wisseltrofee en menige ander pryse. Hierdie jaar het die tonele digitaal deelgeneem en ons beoordeelaars het hierdie sewe produksies uit vier en vyftig ander produksies uitgewys as die beste. Kom geniet al sewe produksies met een kaartjie!


Stem vir jou gunsteling - Jy kry een stem per kaartjie as deel van die aanlyn-kaartjie-uitteken-proses. Daar is 'n kontantprys vir die produksie en vir een gelukkige kyker!


Laat ons jou op 'n toer vat van tronkselle na sterre.


Indien jy 'n EFT betaling maak, stuur 'n epos aan [email protected] met die volgende inligting:



  • Naam en Van

  • Epos

  • Selnommer

  • Naam van geleentheid: Allegretto FAK 2020 FAK

  • En dan sal hulle vir jou die EFT templaat aanstuur.


Vriendelike Groete,


Produksiespan


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.