AMANDA STRYDOM - STADIG OOR DIE KLIPPERS

Thu. 30 Aug, 2018 at 7:30pm SAST
All Ages
Price: R140.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R140.00
All Ages
Event Description
AMANDA STRYDOM - STADIG OOR DIE KLIPPERS

Stadig oor die klippers


Amanda Strydom


Pianis : Coenraad Rall


“Amanda Strydom - Stadig oor die klippers” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore.


Die liefde,die lewe , die menslike kondisie,die dood , die blou planeet ,die mens in nood , die uitgeworpenes, die “freaks”. Kortom , Strydom dek 'n wye spektrum emosies – van die skreeusnaakse tot die tragiese, oor berge en deur dale en stadig oor die klippers.


Die musiek sluit in van haar eie liedjies, asook Johannes Kerkorrel , Sting , Edith Piaf en Marlene Dietrich.


Coenraad Rall is musikale regisseur , verwerker en pianis.

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre