Amira Willighagen in Clarens

Sun. 30 Jul, 2023 11:00am - 12:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Amira Willighagen in Clarens

Die wêreldberoemde sopraan, Amira Willighagen, bring haar wonderlike talent na Clarens. Hierdie bekroonde sanger was die wenner van “Holland’s Got Talent” op die jeugdige ouderdom van net nege jaar.


Sy is tans 19 jaar oud en reis wêreldwyd vir konserte en optredes. Die middag-uur konsert op Clarens is ten bate van haar liefdadigheidsorganisasie, “Gelukskinders.” Sy treë op in die statige historiese kerkgebou van die NG Gemeente Clarens. Waarlik ‘n eenmaal in ‘n leeftyd geleentheid!




The world-famous soprano, Amira Willighagen, brings her wonderful talent to Clarens. This celebrated young singer won “Holland’s Got Talent” in 2013 at the tender age of 9.


Currently, the 19 year old tours the world for concerts and performances. This mid-afternoon concert is a benefit for her charity, “Gelukskinders.” Sy tree op in die historical church building of the Dutch Reformed Church Clarens. Truly a once in a lifetime opportunity!




Vir enige kaartjienavrae kontak TIXSA by:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
NG Kerk Clarens Main Street
Clarens, Free State 9707