Animato A Capella-sêrkompetisie se nasionale finaal: Konsert

Fri. 10 Oct, 2025 at 6:00pm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Animato A Capella-sêrkompetisie se nasionale finaal: Konsert

Animato A Capella is ’n nie-winsgewende organisasie. Die primêre doel van die Animato A Capella-kompetisie is die bevordering en die genot van ligte musiek in sang en dans onder skole.


Animato A Capella bied vir hoërskoolleerders die geleentheid om aan twee verskillende kategorieë deel te neem. Die eerste kategorie is vir ensembles waar die fokus op sang geplaas word, maar daar word ook gekyk na ensemblespel deur middel van minimale formasieskuiwe en homogene bewegings. Die tweede kategorie is vir produksies waar daar gefokus word op die algehele produksie wat voorgesit word deur middel van sang en choreografie. 


Die twee kategorieë word apart beoordeel en wenners word uit beide kategorieë gekies. 


10 Oktober: Animato A Capella-sêrkompetisie se nasionale finaal: Konsert
11 Oktober: Animato A Capella-sêrkompetisie se nasionale finaal: Kompetisie en prysuitdeling


Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081