Con Spirito – Animato A Capella-sêrkompetisie en Cantabile-koorkompetisie se finaal

Veelvuldige datums & Tye
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


CON SPIRITO KUNSVERENIGING het byna 25 jaar gelede in ’n ou historiese poskantoor in Boksburg as ’n kunswedstryd gefunksioneer. Die kunswedstryd het egter uitgebrei en is vanaf 2018 nasionaal. Die vereniging staan tans op twee bene – ’n unieke nasionale kunswedstryd met eerste rondtes reg oor die land en die Forte- nasionale finaal in Johannesburg, asook die nasionale kompetisies vir kore, sêrgroepe, orkeste en debat.


Word deel van die CS-gees, glo my, jy sal nie spyt wees nie!! 


Con Spirito se nasionale kompetisies, Cantabile-kore en Animato-sêr se finaal word op 9 en 10 Oktober by die AfriForum Teater in Pretoria aangebied.


Vrydag 9 Oktober | 18:30 | Cantabile-koorkompetisie finaal
Saterdag 10 Oktober | 18:30 | Animato A Capella-sêrkompetisie finaal


Reserveer kaartjies
Kies asseblief 'n beskikbare datum en tyd:

Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081