Anna Davel in Konsert

Wed. 27 Jul, 2016 at 8:00pm SAST
All Ages
Price: R130.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R130.00
All Ages
Event Description
Anna Davel in Konsert

Die afgelope 15 jaar was daar 9 album-vrygestellings asook ʼn DVD. Haar eerste album is vrygestel in 2000, en meer as ‘n 15 jaar later sing sy nog steeds die land aan die brand. Anna het, buiten haar 4 oorspronklik ablums, ook 2 Engelse jazz albums (Linger  en Linger Longer), ʼn Afrikaanse Jazz album (Blues & Susters met Ollie Viljoen) en ʼn kinderalbum (In die land van Kammalielie) vrygestel, en deur haar loopbaan was daar heelwat hoogtepunte; verskeie samewerkings, nominasies, toekennings en verhoogproduksies o.a.; 4 x SAMA nominasies en ʼn SAMA toekenning vir Beste Afrikaanse kontemporêre album, ‘n Huisgenoot Tempo toekenning vir ‘Blues&Susters’ asook ʼn Ghoema en Tempo nominasie vir ‘In die land van Kammalielie’.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Theater 123 Amkor RD.
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre