Antjie Krog | BOEKEKUIER
- Get Tickets
- Details
Binnerym van bloed
Een van ons grootste literêre ikone, Antjie Krog, skryf in Die binnerym van bloed, oor die komplekse verhouding tussen haar en haar skrywersma, Dot Serfontein.
Dis haar persoonlikste boek nóg, wat ondere andere die kreatiewe invloed, ideologiese verskille en die realiteite van oudword ondersoek, terwyl ander kwessies soos ras en grondbesit onder die vergrootglas kom.
Susan Booyens gesels met Antjie oor dié genre-oorskrydende boek.
Kom vroeg: Ons bedien sop en sjerrie.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees