ANTJIE KROG: MY MA

Fri. 24 Apr, 2026 5:00pm - 6:00pm SAST
All Ages
25 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
25 days away
All Ages
Event Description


In Binnerym van bloed: ’n Outobiografiese roman keer die ikoniese digter en skrywer, ANTJIE KROG, terug na die Vrystaat se vlaktes waar sy grootgeword het. In die verhaal oor die verhouding tussen ’n ma en haar dogter, weef sy woorde, dagboeke, briewe en foto’s saam om veral die aftakeling van oudword te illustreer.


Skrywer en joernalis, RUDA LANDMAN, gesels met Antjie oor hierdie prosawerk vol humor, deernis en haar skrywersma, Dot Serfontein.


Kos en drankies sal op eie koste beskikbaar wees.
Geen alkohol mag na die venue gebring word nie.
Venue is rolstoelvriendelik.
Straatparkering is beskikbaar.


Daar sal ’n geleentheid wees om die skrywers ná die praatjie te ontmoet en hul boeke te koop.




GET IN TOUCH


012 880 2635 / [email protected]


OPERATING HOURS


Ticketing Support:



  • Monday - Friday: 9am - 5pm

  • Saturdays: 10am - 2pm

  • Sundays: 10am - 1pm

  • Public Holidays: 10am - 1pm

Comments
Reserve Tickets
GENERAL ADMISSION R120.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Protea Hotel Corner of Main and Van der Merwe Streets
Clarens, Free State 9707
Join the Conversation