Anton Goosen liedjieboerlockdown2020 Konsert 5
- Get Tickets
- Details
- Comments

Anton hou sy vyfde liedjieboerlockdown2020 konsert en bring sy setlist sessions na ‘n skerm naby jou.
Daar is 'n ‘aanlyn hoed’ beskikbaar via Tixsa. Julle kan HIER 'n donasie maak van julle keuse, voor, tydens en tot en met 26 Mei om 8 uur die aand na afloop van die konsert.
10 % van die fondse wat Anton ontvang word geskenk aan Die 'Smile Foundation' om te help met hulle fondsinamelingsprojek vir werkers in die voorste linies - Vir meer inligting oor die projek - KLIEK HIER
Kom kuier HIER saam met ons, Sondag die 24de Mei 2020, om 3:00nm.
Anton Goosen Liedjieboer
Anton Goosen (born 5 March 1946) is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock. As a young boy in school, Goosen was not considered 'bright'. At the age of 9, his teachers sought to place him in a class for mentally challenged children as his behaviour became disruptive. When he was 17, a guidance counsellor suggested to Goosen that he abandon his music career.
- Twitter: @AntonGoosen
- Instagram: @AntonGoosen
Follow the event with #liedjieboerlockdown2020