Anton van Wouw Motorkompetisie

Sat. 15 Sep, 2018 at 9:00pm SAST
18 and Over
Price: R225.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R225.00
18 and Over
Event Description
Anton van Wouw Motorkompetisie

Staan ‘n kans om ‘n Nuwe Toyota Yaris 1,5 Xi te wen. Daar is slegs 3500 kaartjies beskikbaar. Die trekking vind plaas op 15 September, om 21:00.


Die kaartjiehouer hoef nie tydens die trekking teenwoordig te wees nie.


Slegs persone ouer as 18 jaar mag ‘n karlootjie koop.


PRYSE:


Eerste prys:


2018 Toyota Yaris 1.5 Xi motor


(McCarthy Toyota Lynnwood)


Tweede prys:


R5 000  Kontant


Derde prys:


R2 000 Kontant


Vir die leerders (na afloop van die kompetisie):


Leerder wat wenkaartjie verkoop het: R1 000 kontant.


Topverkopers (na afloop van die kompetisie):


NINTENDO SWITCH vir leerder wat die meeste kaartjies verkoop het of ‘n kontantprys van dieselfde waarde


R5 000 KONTANT vir die onderwyser wie se registerklas die meeste kaartjies verkoop het.


Klasprys (na afloop van die kompetisie):


R3 000 bederf uitstappie vir die klas wat die meeste kaartjies verkoop het.


ONTHOU:


Daar is hoogstens 3500 kaartjies teen R225 elk beskikbaar.


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Laerskool Anton van Wouw 258 Lange Street, Nieuw Muckleneuk
Pretoria, Guateng 0181
Join the Conversation

Follow the event with #wouwtjies