As die skoen pas ... 'n Aspoestertjie sprokie

Veelvuldige datums & Tye
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


As die skoen pas is die immergroen sprokie van Aspoestertjie. Arabella droom van ’n lank-en-gelukkig-saam. Maar die prins ken nie haar naam nie en die goeie fee het ’n nuwe assistent wat ’n obsessie met papierwerk het. Verder meng die Prins se beterweterige jonger sussie die heeltyd in en sy beste vriend is meer gepla oor ’n titel en sy kuif. 


Voeg nou me. Wagner en haar dogters, die prins se helikopterma en ’n glasskoen by en jy kry heerlike familievermaak vir almal.


Reserveer kaartjies
Kies asseblief 'n beskikbare datum en tyd:

Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081