BACCHUS TOT BEKKER

Tue. 16 Dec, 2025 at 8:00pm SAST
PG
46 days away
PG
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
46 days away
PG
Event Description
BACCHUS TOT BEKKER

Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc, “Bacchus tot Bekker” is ’n viering van die vreugde van wyn en goeie geselskap.


’n Bietjie wyngeskiedenis wat jou sal verras — dan gaan maak Amore ’n draai by die bruilof waar water in wyn verander is.


Ons kyk na die simptome van ’n wynsnob, en die ABC van wynproe.


Jy sal nooit weer ’n glas rooiwyn drink waarin ’n muggie geval het nie, of die tweede goedkoopste bottel wyn in ’n restaurant bestel nie.


“Bacchus tot Bekker” is ’n vermaaklike en vreugdevolle ervaring wat jou met nuwe waardering na die kuns van wynmaak en -drink sal laat kyk.


Prost!
Moontlik gemaak deur Suzuki SA.




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Comments
Reserve Tickets
General Admission R250.00
A R1.50 Gateway
and a 2.9% Credit Card Processing Fees will be applied to your order.
Venue Details
Map of Venue Location.
Club Mykonos Resort undefined Mykonos Access Road
Langebaan, WC 7357
Join the Conversation