Bacchus Tot Bekker

Sat. 25 Apr, 2026 12:00pm - 1:00pm SAST
Suitable for ages 16 years and over
26 days away
Suitable for ages 16 years and over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
26 days away
Suitable for ages 16 years and over
Event Description


In dié eenvrou-opvoering gooi Amore Bekker, soos ’n wafferse keldermeester, die elemente van komedie en klug, tragedie en melodrama in ’n glas saam. Teug saam met haar aan vermaaklike stories en soet herinneringe oor wyn. Op haar unieke manier vermeng sy dit met ’n goeie skeut nostalgie. Hier’s jou kans om Bacchus, die god van wyn, van naderby te leer ken! ’n Glas gratis wyn is by die kaartjieprys ingesluit.


Teks: Amore Bekker. Regie: Tobie Cronjé. Vervaardiger: Leftfoot Productions.


Die prys vir die kaartjie sluit ’n glas wyn in.
Geen alkohol mag na die venue gebring word nie.
Venue is rolstoelvriendelik.
Straatparkering is beskikbaar.




GET IN TOUCH


012 880 2635 / [email protected]


OPERATING HOURS


Ticketing Support:



  • Monday - Friday: 9am - 5pm

  • Saturdays: 10am - 2pm

  • Sundays: 10am - 1pm

  • Public Holidays: 10am - 1pm

Comments
Reserve Tickets
GENERAL ADMISSION R200.00
Venue Details
Map of Venue Location.
CLARENS PRIMARY SCHOOL MAIN STREET
CLARENS, FREE STATE 9707
Join the Conversation