Bacchus tot Bekker | KOMEDIE
- Get Tickets
- Details
Bachus tot Bekker
Regie: Tobie Cronjé
Met: Amore Bekker
Stories deur: Andre P Brink, Celia du Toit, Emil Joubert, Braam van der Vyver en meer.
Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie?
In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bachus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc kom lag, pik ‘n traan en drink ‘n glasie wyn. Tjorts!
Jy het haar gehoor, nou kan jy haar sien, Amore sonder grense.
Pinotage 100 Wynproe voor die vertoning.
Tydsduur: 75 min
Ouderdomsbeperking: 10 jaar en ouer
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees