Beeld-Vrouefees

Sat. 1 Jun, 2019 8:30am - 5:00pm SAST
18 and Over
R150.00 - R450.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
R150.00 - R450.00
18 and Over
Event Description

Beeld-Vrouefees


Kom vier saam vrouwees by die Beeld-Vrouefees. Die fees skop af óp ‘n hoe noot met ‘n oggendtee en kuier saam Hannon, wat beloof om groot pret tewees. Daarna geniet ons ‘n middagete & kuier saam die gewilde gaskunstenaar Corlea Botha.


Beeld-Vrouefees vier Vrouwees en die vreugde van leef en gee.


Die Vrouefees het iets in stoor vir elke vrou, van mooiwees-wenke, maarmaak-wenke, huwelikswenke tot wynproe en inkopies van juweliersware, handsakke, skoene en vele meer.


Trek aan jou fees-kleed en kom vier fees. Bring ‘n baadjie vir ‘n maatjie wat gedoneer word aan GrootFM se gemeenskapsprojek OF bring ‘n handsak met sanitere/skoonheidsbenodighede vir ‘n vrou in nood.


Hoogtepunte:



  • Oggend kuier saam Hannon 

  • Middagete saam die gaskunstenaar Corlea Botha

  • #VroueKlets – Huwelikswenke, vet vries en gesondheid

  • Vrouefees Kuiermark –Wynproe, vermaak, jenewerkroeg, juweliersware, handsakke en vele meer.


Kaartjies:



  • Goue Feeskaartjie sluit al die bogenoemde: R450p/p

  • **Die eerste 100 kaartjies is slegs R390 p/p**

  • Spesiale promosie - Boek ‘n tafel vir 10 vroue teen slegs R3 500

  • Kuiermark kaartjie sluit slegs die Kuiermark & #VroueKlets in, geen etes of verversings is ingesluit: R150 p/p


                                                                                                                                                    Wanneer:  Saterdag, 1 Junie 2019


Waar: Idlewild Country Estate 


Tyd: Goue Feeskaartjie: 08:30 vir 09:00 tot 17:00   (Registrasies 08:30 tot 09:30)


Tyd: Kuiermark Feeskaartjie:   10:30 tot 17:00 (Registrasies 10:30 tot 11:30)


Program en meer inligting sal op die dag beskikbaar wees en ook ge-epos word aan elke vrou wat saam kom fees vier. 


Vir meer inligting stuur 'n epos aan [email protected] 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Idlewild Farm t/a Idlewild Country Estate Moonlight Road
Olifantsfontein, GP 1666
Join the Conversation

Follow the event with #BeeldVroueFees