Bernice West by Weiveld

Fri. 26 Nov, 2021 6:00pm - 9:00pm SAST
All Ages
Price: R80.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R80.00
All Ages
Event Description
Bernice West by Weiveld

Ons wei weer Vrydag, 26 November saam met Bernice West !


Kom Binne, want hier is dit Hemel Op Aarde en kom dans met jou Sonop-Blom


Voorskou deur Rayne


R80 kry jou in


Kaartjies beskikbaar by Tixsa


Deure maak 17:00 oop.


#WeiveldWeiWeer #KomOnsWeiKom



Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


012 880 26 35 WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 4NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM



Bernice West

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Weiveld Plot 49 Zwavelpoort, h/v Boschkop en Graham Weg
Pretoria, Gauteng 0040
Join the Conversation

Follow the event with #BerniceWest