Bernice West wei by Weiveld

Fri. 8 Apr, 2022 7:00pm - 11:00pm SAST
18 and Over
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 and Over
Event Description
Bernice West wei by Weiveld

Bernice West dink aan jou, so kom maak ’n draai en sê “Hallo!” by Weiveld - Vrydag 08 April! Ons gaan lekker kuier tot LAAT.


Ons eie platejoggie en leier oor die passies van jou heupe @dj_stephan2712  neem later die aand oor by Bernice.


Die aand word gelei deur ons gasheer van @grootfm90.5, die uwe @rubendelmage!


R100 kry jou in


Beperkte kaartjies by die deur.


Deure maak 19:00 oop.


#WeiveldWeiWeer #KomOnsWeiKom #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #bernicewest #bernice #dinkaanjou #kombinne


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected] 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 2NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Weiveld Plot 49 Zwavelpoort, h/v Boschkop en Graham Weg
Pretoria, Gauteng 0040
Join the Conversation

Follow the event with #komonswei