HS Die Anker bied aan: Beter as gister

Multiple Dates & Times
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
HS Die Anker bied aan: Beter as gister

!!!KAARTJIES IS OOK ELKE AAND BY DIE DEURE BESKIKBAAR!!!!!!


Hoërskool Die Anker bied met trots aan: Beter as Gister 2019


VERTONING INLIGTING:


Wanneer:



  • Dinsdag - 30 Julie 2019: Kaartjies is onderskeidelik R80, R90 en R100.

  • Woensdag - 31 Julie 2019: Kaartjies is onderskeidelik R 80, R90 en R100.

  • Donderdag - 1 Augustus 2019: Gala aand - Kaartjies is almal R100.00

  • Vrydag - 2 Augustus 2019: Kaartjies is onderskeidelik R110, R120 en R130.

  • Saterdag - 3 Augustus 2019: Kaartjies is onderskeidelik R110, R120 en R130.


Waar: Springs Teater


Tyd: 18:30 vir 19:00


Betaling van kaartjies:



  • KREDIET- en DEBIETKAART transaksies vind hier plaas - KLIEK OP DIE "DATUM"(regs bo) om die proses te begin - hou ook asb u kredietkaart or debietkaart byderhand - U HET 30 MINUTE OM DIE TRANSAKSIE TE VOLTOOI!

  • SID EFT: Die stelsel is 3Dsecure en u kan 'n EFT betaling maak sonder om die kaartjie platvorm te verlaat.

  • ZAPPER.

  • Vir KONTANT en EFT bespreking sal u fisies Hoërskool Die Anker moet besoek en betaling of bewys van betaling met Dina Abbott (finansies) vasmaak.  LET WEL: met hierdie opsie kan ons nie goeie plekke en die beskikbaarheid van kaartjies waarborg nie - ons beveel die aanlyn aankope van kaartjie hoogs aan om sodoende teleurstelling te voorkom!!!


Julle ondersteuning deur die aankoop van hierdie kaartjie help ons om die tradisie voort te sit, u kan ons ook verder ondersteun deur 'n donasie aan die REVUEFONDS te maak ter ondersteuning van "behoeftigde afrikaanse kinders".


Dankie by voorbaat vir u ondersteuning!

Comments
Select Tickets
Sorry, there are no upcoming events in this series.
Venue Details
Map of Venue Location.
SpringsTheatre 24 2nd Ave Springs Old
Springs, Ekurhuleni 1560